Nádine - Ladies of Rock. 19 September 2026 at Centrestage@Baywest
- Saturday, 19 September 2026
- 19:30
- Centrestage@Baywest

About this show
Na 3 suksesvolle Rock vertonings is Nádine terug op die verhoog met Rock 4 “Ladies of Rock” Die vertoning sluit die grootste Rock liedjies van Vroulike Kunstenaars in. Ikoniese sterre soos Tina Turner, Fleetwood Mac se Steve Nicks, Patty Smith (Because the night) en meer word almal vereer. Maak gereed vir Nádine se uitsonderlike verhoog energie met haar weergawe van Joan Jett se “I love Rock and Roll” Krag en energie soos die van Blondie Atomic. Nádine se Rock 4 sluit ook treffers in van Avril Lavigne, Heart, Alanis Morissete en Pink. Moenie uitmis op hierdie enige in sy soort Rock Konsert nie. ‘n Aand met Nádine en Ladies of Rock Sat, 19 Sept 2026 19:30 (Deure open 18:00) Bring you eie kos (geen drankies!); kroeg beskikbaar Kaardjies, R250 beskikbaar via Quicket of Westway
Tickets
- TicketR250
